The Journey

The Journey

 

This past weekend we had the immense pleasure of hosting 9 Dad’s and their Sons for a very special camp at Moolmanshoek.  The camp was held as part of the The world needs a Father initiative called The Journey.  This six months process was developed for fathers who want to accompany their children to a coming of age that culminates with a weekend camp and Rite of Passage ceremony with loved ones when returning home after camp.

 

What an incredible blessing to have been part of this experience.  Thanks to all the men that made it possible, what a joy to see it all come together.  This was truly a glimpse of heaven here on earth.  A very special thanks to The Journey Western Cape that came to facilitate the whole process and show us the ropes.  Thanks Denzil, Sampie, Fred and Alberto

 

  • Dankie Niklaas en Bella vir 'n onvergeetlike belewenis. Dit was 'n voorreg vir my en Juan om op Moolmanshoek te wees en waarlik geestelik te groei saam met kinders van die Here. Dit is werlik 'n spesiale plek waar God se teenwoordigheid gevoel kan word en waar Hy Sy kinders slyp vir hulle roeping in Sy koninkryk. Ons sal ons tyd daar nooit vergeet nie en julle sal ons verseker weer sien.

    Jacques Lombaard
  • My belewenis die naweek? Sjoe…
     
    Alhoewel ek uiteraard nog besig is om alles te verwerk, kan ek wel die volgende se:
     
    Ek was die hele naweek SO sterk bewus van God se Teenwoordigheid en Sy Groot Werke: in die mooi landskap, die pragtige geriewe, die heerlike kos, die vriendelike personeel, jou kinders se oe, jou eie sagte stem en treffende getuienis, die manne van die Kaap se deernis, ons pa’s se harte wat oorloop, ons seuns se krag wat voor ons oe  transformeer, my vrees op die hindernes baan en seer spiere daarna, die wind deur die populiere Saterdagnag in die veld; my vol, VOL hart… Dankie vir alles!

    Sybrand Strauss
  • Die Journey kamp wat deur TWNAF gehou is op Moolmanshoek was voorwaar een van die mees spesiaalste belewenisse van my lewe!
    Moolmanshoek LDC se fasiliteite was so amazing om die Journey Kamp te ontvang.  Die variteit van aktiwiteite, die prag van die omgewing, die slaap en eet fasiliteite kon in my opinie nie 'n beter platvorm wees vir 'n pa en seun kamp nie.  Die Here het voorwaar Moolmanshoek as 'n kataliseerder gebruik vir die verandering van harte en lewens!  Ek kan nie dink daar is nog 'n terrein in dieselfde radius vanaf Gauteng wat hierdie ongelooflike ervaring op so 'n unike manier bied nie.
    So dankie aan Niklaas en sy diensspan.  Julle was AMAZING!!!
    Van 'n pa wat nogsteeds oorloop van emosie.....

    Kenneth Colin

LET’S KEEP IN TOUCH!

We’d love to keep you updated with our latest news and offers 😎

We don’t spam! Read our [link]privacy policy[/link] for more info.

Leave a Comment

THE JOURNEY